Blye lig : inhoud van de cd (zuid Afrikaans…

Blye Lig
Uit die Vespers:
1. Die begin van die Vespers
2. Uit Psalm 103(104) Loof die Here, o my siel,
3. Uit Psalm 140(141)Heer, ek het U aangeroep.
4. O Blye Lig.
Prokimenon vir Saterdag: Toon 6
5. Die Here is Koning.
Prokimenon vir Donderdag: Toon 6
6. My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het.
7. Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede.
8. Maagd wat God gebaar het, verheug u.
Kersfees: Die Kerstroparion:
9. U geboorte, Christus God.
Met feeste van die heilige Kruis word in plaas van die Trisagion die volgende gesing:
10. Voor u heilige Kruis.
Uit die Liturgie van die Voorafgewyde Gawes:
11. Nou dien saam met ons.
Uit die Basilius-Liturgie:
12. Ons besing U, ons verheerlik U.
Uit die begrafnisdiens:
Die Ideomelon in Toon 3:
13. Hoe ydel is alle menslike dinge nie.
By die laaste kus: Toon 2:
14. Kom, broeders, laat ons die laaste kus gee.
15. Met die Heiliges laat rus, o Christus.
16. Ewige gedagtenis. (3)
Die apolitikia vir die Vastyd:
17. Verheug u, Maagd wat God gebaar het.
Slotsang tydens die vastyd:
18. Onder u hoede.
Psalm 136(137):
19. By die riviere van Babilon (Babel)…..Die psalm volgens die 1933 vertaling
Uit die Bruidegomsmette vir Heilige Week:
19 Kyk, die Bruidegom kom.
Uit die Twaalf Evangeliesdiens vir die Mette vir Goeie Vrydag (Donderdagaand):
20 Deur u kosbare Bloed.
Uit die Vespers vir Goeie Vrydag (Stille Saterdag):
21 Die edelmoedige Josef.
Uit die Mette vir Stille Saterdag: uit die Kanon:
Die eerste, derde en agste Irmi met Klein Litanie:
22 Hy wat eens in die golwe van die Rooisee.
Uit die derde stasis van die Klaagliedere vir Stille Saterdag:
23 Alle geslagte sing ’n gesang voor u graf, o Christus.
Uit die Paaskanon:
Eksapostilarion:
24 Toe U in die vlees ontslaap het.
Paastroparion (Griekse wysie):
25 Christus het opgestaan uit die dode.
Paastroparion (Westerse wysie):
26 Christus het opgestaan uit die dode.
Ode 1: Irmos:
27 Dit is die dag van die opstanding!
Theotokion vir Pase:
28 Die engel het geroep.
Nog baie jare!
29 Nog baie jare!

            




Auteur: Krisbiesbroeck

Christiaan Biesbroeck Licentiaat Theologie/filosofie